OOR ONS

Mediacom publiseer sedert 1986 Suid-Afrikaanse tydskrifte en spesialiseer in die landboubedryf.  In hierdie posisie het Mediacom wye ervaring en kundigheid van sowel die landboumarkte as die publikasiebedryf en reklame.  Die publikasies is op spesifieke gewasse gefokus en sluit kleingraangewasse, groente en vrugte in.  Benewens twee gereelde tydskrifte word ‘n joernaal en navorsingsjoernale jaarliks vir die subtropiese bedryf saamgestel en gepubliseer.

Tydskrifte: Koringfokus; Groente en Vrugte.
Jaarblaaie en ’n joernaal van subtropiese kwekersverenigings van avokado, mango, lietsjie.

Ligging
Mediacom het twee kantore wat strategies geleë is ten opsigte van ekonomiese en handelsaktiwiteite (Gauteng) en landbou-aktiwiteite in die sentrale deel van Suid-Afrika (Potchefstroom).  Dit vergemaklik die vinnige vloei van inligting tussen klant en mark en bied ’n voordeel om mededingend in die publikasiebedryf op te tree.

Kontakbesonderhede:

Noordwes (Potchefstroom)
Posbus 20250, Noordbrug 2522
Clarkstraat 17, Potchefstroom 2531
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel 018 293 0622


Gauteng (Northcliff)

Posbus 1432, Northcliff 2115
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel 011 476 3702 Faks 011 476 2038